Naand manne, Ek sien julle is van Pretoria en Witbank. Ek woon in Port Owen aan die weskus en het n Phantom 3 Adv. Het enige iemand kennis van 3de party batterye? Is hulle vergelykbaar met DJI batterye? Waar kan ek hulle bestel. Hoop julle kan raadgee.